geb jan 1851 geb jan 1851 Stamboom van Rijn
Tak: Zuid Afrika

Petrus Benjamin van Rhyn

Hoofdpagina

Petrus Benjamin van Rhyn, 06-06-1875 in het Clanwilliam distrik, Zuid Afrika





geboren - info Marlene se boek, Marlene van Rhijn - NamibiŽ
Petrus Benjamin is geboren op 06-06-1875 in het Clanwilliam distrik, Zuid Afrika.
Zoon van Dirk van Rhyn (1853) en Geesje Maria Wilhelmina Zandberg.





trouw - info Marlene se boek, Marlene van Rhijn - NamibiŽ
Getrouwd in Zuid Afrika:
Petrus Benjamin van Rhyn met Sophia

Geen kinderen.





overlijden - info Marlene se boek, Marlene van Rhijn - NamibiŽ
Petrus Benjamin is overleden op 17-05-1956 te Clanwilliam, Zuid Afrika.
Petrus is overleden aan een hartaanval en begrawe Klawer begraafplaats.

Sophia is begrawe in het Citrusdal distrik.





Volgens info Marlene se boek, Marlene van Rhijn - NamibiŽ
Roepnaam: Piet of Pieter.


Extract Volgens info Marlene se boek op pagina 45, Marlene van Rhijn - NamibiŽ
Volgens Margaretha Wilhelmina Johanna (Grieta) Lochner het haar oom, Petrus Benjamin van Rhyn (Piet), onder andere by Sandkraal, Clanwilliam asook in die Citrusdal omgewing gewoon. Hy het op sy oudag by Langkloof bokant die Bulshoekdam se wal, Clanwilliam distrik gewoon, voordat hy by Grieta Lochner, sy suster Isabella se dogter, op Klawer gaan woon het. Volgens Grieta is Piet se vrou, Sophia, oorlede toe hulle tussen die berge by Citrusdal gewoon het en is ook daar gegrawe.
Hy het suikersiekte gehad en nadat hy uit die hospitaal op Clanwilliam ontslaan is, het hy op die Clanwilliam stasie aan "n hartaanval gesterf, terwyl hy vir die trein gewag het om weer terug Klawer toe te gaan. Dirk Jacobus Redelinghuis van Rhyn en sy seun Petrus Benjamin Johan (Pietman) het sy broer Petrus se oorskot op Clanwilliam gaan haal. Hy is op Klawer begrawe.
Volgens Grieta was hy "n baie alleen mens.




---------------------------------------------------




Voorpagina Zuid Afrika

Vader:
Dirk 1853

-----

Index op naam, geboorte- datum en plaats
Zuid Afrika

Schematisch overzicht Zuid Afrika

Contact